noem
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | noem |
| Verlede Tyd | ek | het genoem |
- 1. Iets/iemand 'n naam gee; iets/iemand se naam gebruik; met 'n naam aandui.
- 2. Die naam kortliks sê; deur die uitspreek van die naam vermeld.
- 1. Wat noem jy so 'n plant? Kom ons noem die hond Worsie.
- 2. Ek wil Jacob in besonder noem, wat die afgelope jaar uitsonderlik presteer het.
| Vertalings: 1. 'n Naam gee | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. Die naam sê | |||
|---|---|---|---|
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van noemen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van noemen
- gebiedende wys van noemen
- 1.: Ik noem.
- 2.: Noem je?
- 3.: Noem!