om
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Voorsetsel |
---|
om |
Voorsetsel
Betekenisse
- Rondom; omring.
- Wanneer iets gebeur of wat die doel van/ rede vir iets is.
Voorbeeldsinne
- Sy vou haar arms om sy lyf.
- Dis lekker om te lewe.
- Om die wêreld in 80 dae.
- Die wedloop om Afrika.
- Ek sal jou om 15:00 oplaai.
Vertalings
Vertalings: om | |||
---|---|---|---|
Bywoord |
---|
om |
Bywoord
Betekenisse
- Later as; gevolg deur.
Voorbeeldsinne
- Die tyd is om.