voorsetsel
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| voorsetsel | voorsetsels |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| voorsetseltjie | voorsetseltjies |
- فُوَرْسَِتْسِلْ , meervoud: فُوَرْسَِتْسِلْسْ
- (taalkunde) Bepaalde woordsoort wat verskillende verhoudinge uitdruk tussen twee naamwoordgroepe.
| Vertalings: voorsetsel | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor voorsetsel.