onder
Voorkoms
| Voorsetsel |
|---|
| onder |
- Laer as iets anders of deur iets bedek.
- Tussen, tydens; gedurende.
- Minder as.
- Die kat slaap onder die bed.
- Daar is 'n rumoer onder die duiwe.
- Jy kan dit vir onder R5 koop.
| Vertalings: onder | |||
|---|---|---|---|
| Voorsetsel |
|---|
| onder |
| Vertalings: onder | |||
|---|---|---|---|