Gaan na inhoud

onderneem

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek onderneem  
Verlede Tyd  ek  het onderneem        
on•der•neem
  1. Iets aanpak, waag of beproef; 'n aksie in werking stel.
  2. Op jou neem; verbind om iets te doen.
  1. Sy onderneem 'n staptog deur die Drakensberge.
  2. 'n Koopkontrak is 'n ooreenkoms ingevolge waarvan 'n persoon onderneem om iets aan 'n ander persoon te lewer as hy of sy onderneem om 'n bedrag in ruil daarvoor aan eersgenoemde te betaal.

    Vertalings

  Vertalings:    onderneem
Engels: undertake(en), attempt(en)
Nederlands: ondernemen(nl)