Gaan na inhoud

onderskei

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek onderskei  
Verlede Tyd  ek  het onderskei        
on•der•skei
Om op basis van kenmerkende verskille in groepe te verdeel of aan 'n groep toe te wys.
Twee soorte sterreswerms word onderskei: bolvormige en oop swerms.

    Sinonieme

differensieer

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: distinguish(en)
Frans: distinguer(fr)
Nederlands: onderscheiden(nl)