ondersoek
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| ondersoek | ondersoeke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| ondersoekie | ondersoekies |
- on•der•soek
- Deeglik oor iets uitvind of daarna kyk; navorsing; nagaan.
- Politieke wetenskap is die ondersoek van politieke optrede, en bestudeer die verkry en toepassing van mag, wat die afdwing van iemand se wil op 'n ander is.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | ondersoek |
| Verlede Tyd | ek | het ondersoek |
| Onbepaalde wys | te ondersoeke | |
| Teenwoordige deelwoord | ondersoekend | |
| Verlede deelwoord | ondersoekte ondersogte | |
- Versigtig na iets kyk en meer daaroor probeer uitvind; navors; naspoor.
- 'n Paleontoloog is 'n wetenskaplike wat fossiele ondersoek.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|