onmiddellik
Voorkoms
| Bywoord |
|---|
| onmiddellik |
- on•mid•del•lik
- Dadelik; sonder uitstel; nou en nie later nie.
- Direk; sonder draaie.
- Ek gaan onmiddellik die woord byvoeg.
- Die gang lei onmiddellik na die straat.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Bywoord |
|---|
| onmiddellik |
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|