ontmoet

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  ontmoet 
Verlede Tyd  ek   het ontmoet      

OCR-A char Hyphen-Minus.svg Woordafbreking

ont•moet

Open book 01.png Werkwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Met iemand kennis maak en 'n gesprek voer.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

Hy wil graag die mooi meisie ontmoet, maar durf haar nie bel nie.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    ontmoet
Engels: meet(en), encounter(en)
Nederlands: ontmoeten(nl)