ontwikkel
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | ontwikkel |
| Verlede Tyd | ek | het ontwikkel |
| Teenwoordige deelwoord | ontwikkelend, ontwikkelende | |
| Verlede deelwoord | ontwikkeld, ontwikkelde | |
- ont•wik•kel
- Om groter, beter, sterker of slimmer te word.
- Chemiese proses waartydens 'n beeld op beligte fotografiese materiaal sigbaar gemaak word.
- Die sangonderwyser help om die leerling se stem te ontwikkel.
- Hy ontwikkel self sy films.
| Vertalings: ontwikkel | |||
|---|---|---|---|