oorbietjie
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| oorbietjie | oorbietjies |
- (soogdiere) Ourebia ourebi, 'n wildsbok wat plek-plek in Oos-, Sentraal- en Suider-Afrika aangetref word.
- Volwasse oorbietjies het 'n gemiddelde massa van 20 kg, 'n hoogte van ongeveer 65 cm en 'n lengte tussen 92 en 110 cm.
| Vertalings: oorbietjie | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor oorbietjie.