oorbly
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | bly oor |
| (in bysin) | ... dat ek | oorbly |
| Verlede Tyd | ek | het oorgebly |
| Onbepaalde wys | oor te bly | |
| Teenwoordige deelwoord | oorblywend | |
| Verlede deelwoord | oorgeblewe | |
- oor•bly
- Wat oorgehou is; tot laaste uitgehou.
- Oorleef; agterbly.
- Êrens deurbring; vertoef.
- Die kind wat laaste oorbly is die wenner van die spel.
- Sy is die enigste van haar familie wat oorbly.
- Hy gaan vannag by 'n maatjie oorbly.
| Vertalings: oorbly | |||
|---|---|---|---|