opstaan
Voorkoms
- IPA: onbepaalde wys: [ˈopstɑːn]; presens: 1. persoon enkelvoud: [ˌstɑːn ˈop]; verlede deelwoord: [ˈopxəstɑːn]
- onbepaalde wys: اَُوپْسْتَانْ ; verlede deelwoord: اَُوپْخِسْتَانْ
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | staan op |
| (in bysin) | ... dat ek | opstaan |
| Verlede Tyd | ek | het opgestaan |
- 1. Regop staan, jou oprig.
- 2. In opstand kom, rebelleer.
- 3. Weer lewe na die dood.
| Vertalings: opstaan | |||
|---|---|---|---|
|
|||