orbitaal
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| orbitaal | orbitale |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| orbitaaltjie | orbitaaltjies |
- or•bi•taal
- Die baan wat 'n subatomiese deeltjie (gewoonlik 'n elektron) volg om 'n kern, wat ooreenstem met die energietoestand waarin die deeltjie op die gegewe oomblik bevind word.