per
Voorsetsel |
---|
per |
- Deur middel van; met.
- Volgens; op basis van.
- Oor 'n periode van; oor 'n afstand van.
- As gevolg van; deur; weens.
- Per fiets. Per boot. Per pos. Per SMS.
- Lys van museums per land.
- Drie keer per dag. Vyf liter per 100 kilometer.
- Per ongeluk. Per abuis.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|