Gaan na inhoud

perdry

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Perdry.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek ry perd   
(in bysin)   ... dat ek perdry 
Verlede Tyd  ek  het perdgery        
perd•ry
Op die rug van 'n perd voortbeweeg.
Voordat mens begin perdry, saal jy eers die perd op.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: ride on horseback(en)
Nederlands: paardrijden(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor perdry.