Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
- Speld ('n baie dun, skerp voorwerp om iets soos materiaal in posisie te hou, soortegelyk aan 'n naald sonder oog).
- Pennetjie ('n klein ronde stukkie metaal om iets in posisie te hou).
- Vassteek met 'n speld, veral tydelik.
- Blameer, veral om die skuld vir iets op 'n onskuldige party te plaas.
- Please pin this notice to the board.
- Rather than search for the true culprit, a corrupt police officer decided to pin the murder on the victim's sister.