Gaan na inhoud

proes

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek proes  
Verlede Tyd  ek  het geproes    
Teenwoordige deelwoord proestend     
  1. 'n Niesende geluid voortbring
  1. As die krokodil proestend bokant die water verskyn, blink die druppels wat hy uit nies in die sonlig soos vuur.[1]

    Vertalings

  Vertalings:    proes
Engels: snort(en)
Nederlands: proesten(nl)