pryk

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  pryk 
Verlede Tyd  ek   het gepryk        

Werkwoord

    Betekenisse

Om te spog of ten toon te stel.

    Voorbeeldsinne

Riaan Cruywagen pryk met sy nuwe pruik op televisie.

    Vertalings

  Vertalings:    pryk
Engels: adorn(en)
Nederlands: prijken(nl)