pruik
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| pruik | pruike |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| pruikie | pruikies |
- Nagemaakte hare wat op die kop gedra word om ’n kaal hoof of 'n persoon se eie hare te bedek.
- Riaan Cruywagen pryk met sy nuwe pruik op televisie.
- In die agtiende eeu was die dra van pruike hoog in die mode.
| Vertalings: pruik | |||
|---|---|---|---|
(lêer)
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | pruik | pruiken |
| Verkleinwoord | pruikje | pruikjes |