punisch

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Duits (de)

Byvoeglike naamwoord
punisch
Verbuigings: punisch (verbuiging)

Wisselspelling

puniſch

Met fraktuurletters

Uitspraak

IPA:
Standaardtaal tot 1957: [ˈpuːnɪʃ]
Noord-Duitse en Middelduitse standaardtaal sedert 1957: [ˈpʰuːnɪʃ]
Suid-Duitse en Oostenrykse standaardtaal sedert 1957: [ˈb̥uːniʃ]
Switserduitse standaardtaal: [ˈpuːnɪʃ]

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

  1. Punies, van, betreffende die Puniërs.
  2. Punies, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Kartago.
  3. Punies, van, betreffende die Puniese taal.

    Sinonieme

1., 2. karthagisch