Punies
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Predikatief | Punies |
| Attributief | Puniese |
| Partitief | Punies |
| Gesubstantiveer | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Puniese | Punieses |
| Intensiewe vorm | |
- IPA:
- byvoeglik: predikatief: [ˈpɨnis], attributief: [ˈpɨnisə], partitief: [ˈpɨnis]
- gesubstantiveer: [ˈpɨnisə], meervoud: [ˈpɨnisəs]
- byvoeglik: predikatief: پُینِیسْ , attributief: پُینِیسِی , partitief: پُینِیسْ
- gesubstantiveer: پُینِیسِی , meervoud: پُینِیسِسْ
- byvoeglik: predikatief: Punies, Puniis; attributief: Punise; partitief: Punies, Puniis
- gesubstantiveer: Punise; meervoud: Punises
- Van, betreffende die Puniërs.
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Kartago.
- Van, betreffende die Puniese taal.
- 1., 2. Kartaags
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Punies |
- IPA: [ˈpɨnis]
- پُینِیسْ
- Punies, Puniis
- 'n Uitgestorwe Fenisiese dialek wat gesproke was in Kartago.
- ISO/DIS 639-3: xpu
| Vertalings: Punies | |||
|---|---|---|---|
| |||
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Punies.