raad

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  raad     rade    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  raadjie     raadjies  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Advies; iemand vertel wat om te doen/ hoe om 'n probleem op te los.
  2. Groep mense wat iets bestuur of beheer; lede wat oor raadgewende of beslissende bevoegdhede beskik.

    Voorbeeldsinne

  1. Hy het respek afgedwing sonder om meerderwaardig te wees, reguit maar sonder venyn, altyd gereed met goeie raad en advies.
  2. 'n Munisipale raad se termyn verstryk na 5 jaar, maar die raad se werksaamhede gaan daarna voort totdat 'n nuwe raad verkies is.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: advice(en), councel(en)
Nederlands: raad(nl)