Gaan na inhoud

raai

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  raai 
Verlede Tyd  ek   het geraai        
Hulp:IPA: [rɑːi]
'n Antwoord of mening gee sonder om regtig te weet; 'n gissing oor iets maak.
Hy raai toe my wagwoord reg.

    Vertalings

  Vertalings:    raai
Nederlands: raden(nl)
Engels: guess(en)