rissie
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
rissie | rissies |
Betekenisse
- Enige een van verskeie verwante groentesoorte uit die Amerikas afkomstig, waarvan die vrugte in die meeste gevalle 'n peperagtige bransensasie veroorsaak.
Vertalings: rissie | |||
---|---|---|---|