Gaan na inhoud

rolroer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Rol met die vliegtuig se rolroer.
Enkelvoud Meervoud
  rolroer     rolroere  
(lugvaart) Stuurmeganisme van 'n vliegtuig wat die vliegtuig om sy as laat beweeg.
Deur die rolroer op te beweeg, sal die vlerk sak.
Die rolroere werk in teenoorgestelde rigtings; as die een opgaan, gaan die ander een af.
rigtingroer, hoogteroer

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: aileron(en)
Frans: aileron(fr) m
Nederlands: rolroer(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor rolroer.