Gaan na inhoud

rondom

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die kinders sit rondom die tafel.
Bywoord
rondom
rond•om
  1. In die rondte om iets heen; aan alle kante; omring.
  2. In die omgewing van; ongeveer tydens.
  1. 'n Planeet is 'n groot hemelliggaam wat rondom 'n ster wentel.
  2. Die sneeu elke jaar rondom Kersfees in Europa.

    Vertalings

  Vertalings:    rondom
Engels: around(en)
Nederlands: rondom(nl)
Xhosa: esangqeni