rooibok
Jump to navigation
Jump to search
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
rooibok | rooibokke |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
rooibokkie | rooibokkies |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (soogdiere)
Aepyceros melampus, 'n boksoort wat in Afrika aangetref word.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor rooibok.