Gaan na inhoud

wildsbok

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Blouwildebees, 'n wildsbok
   
(lêer)
wilds•bok
Enkelvoud Meervoud
  wildsbok    wildsbokke  
  1. (soogdiere) 'n Hoefdier wat tot die familie op Wikispecies Bovidae behoort.
  1. Watter wildsbokke van die manlike geslag noem 'n mens 'n ram, en watter 'n bul?[1]

    Hiponieme

Wildebees, hartebees, gemsbok, bontebok, eland, rooibok

    Vertalings

  Vertalings:    wildsbok
Engels: antelope(en)
Nederlands: antilope(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor wildsbok.