rooiduiker
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| rooiduiker | rooiduikers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| rooiduikertjie | rooiduikertjies |
- (soogdiere) Cephalophus natalensis, 'n klein wildsbokkie wat in bosryke streke in die ooste van Sentraal- tot Suider-Afrika aangetref word.
- Soos die naam aandui, is rooiduikers rooibruin van kleur met 'n ligter onderlyf.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor rooiduiker.