rooihartbees
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| rooihartbees | rooihartbeeste |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| rooihartbesie | rooihartbesies |
- (soogdiere) Alcelaphus buselaphus, 'n wildsbok wat in Suider-Afrika voorkom.
- Die rooihartbees is glansend rooibruin van kleur terwyl die bles op die gesig, stert en buitekant van die bene swart is met die agterkante van die boude ligbruin.
| Vertalings: rooihartbees | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor rooihartbees.