ruimtestasie
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
ruimtestasie | ruimtestasies |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
ruimtestasietjie | ruimtestasietjies |
Woordafbreking
- ruim•te•sta•sie
Betekenisse
- 'n Kunsmatige habitat in die ruimte waarin mense vir tydperke kan bly om te werk en tydelik te woon.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|