ruimteteleskoop
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| ruimteteleskoop | ruimteteleskope |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| ruimteteleskopie | ruimteteleskopies |
- ruim•tete•le•skoop
- 'n Instrument in die ruimte om wetenskaplike waarnemings op groot afstande te maak. Die waarnemings is gewoonlik opties wees maar ander tipe waarnemings is ook moontlik.