ruimtetuig
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| ruimtetuig | ruimtetuie |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| ruimtetuigie | ruimtetuigies |
- ruim•te•tuig
- 'n Tipe voertuig wat spesifiek aangepas is om in die ruimte te funksioneer en waarin die bemanning of vrag in beskermde omstandighede gehou word.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|