ruimtevaarder

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search

Afrikaans (af)

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
  ruimtevaarder     ruimtevaarders    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  ruimtevaardertjie     ruimtevaardertjies  

OCR-A char Hyphen-Minus.svg Woordafbreking

ruim•te•vaar•der

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

'n Persoon, nie spesifiek manlik of vroulik nie, wat ruimtevaart beoefen en gewoonlik vir dié doel opgelei is.

   Noatunloopsong.png Sinonieme

ruimteman

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:   
Engels: astronaut(en)
Frans: astronaute(fr)
Nederlands: ruimtevaarder(nl)