runnik

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Perd wat runnik.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  runnik 
Verlede Tyd  ek   het gerunnik    
Teenwoordige deelwoord runnikend     

Werkwoord

    Betekenisse

  1. 'n Perd se geluid maak
  2. 'n Bergkwagga se geluid maak

    Voorbeeldsinne

  1. Hoog bo uit ‘n klein koepelvenstertjie in die derde verdieping van die oudste der oue huise peul waaragtig ’n lewensgrote swart perd, bek runnikend gesper en oë wat wit in hulle kaste rol; maar die runnik het blykbaar verstil, die perd is versteen. [1]
  2. Die bergkwagga maak'n nasale runnik-geluid wat totaal anders is as die blafagtige "kwa-ga, kwa-ga" van die vlaktesebra [2]

    Sinonieme

Hinnik

    Vertalings

  Vertalings:    runnik
Engels neigh(en)
Nederlands hinniken(nl)

Verwysings