sal
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Werkwoord |
---|
sal |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [sal]
Werkwoord
Betekenisse
- Wat in die toekoms verwag word.
- Druk wil, dwang, noodsaak of verpligting uit.
Voorbeeldsinne
- Hulle sal na kerk by ons kom eet.
- Jy sal dit doen!
Verwante woorde
- sou (verlede tyd)
Vertalings
Vertalings: sal | |||
---|---|---|---|