Gaan na inhoud

samehang

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  samehang     —  
Aaneenskakeling; onderlinge verbinding; logiese volgorde.
In sommige van sy werk vorm die simbole 'n poëtiese samehang van droom en werklikheid.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: connectedness(en)
Nederlands: samenhang(nl)