sekelstert
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
sekelstert | sekelsterte |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
sekelstertjie | sekelstertjies |
- se∙kel∙stert
- 'n Bobbejaan wat met trots rondloop met die stert soos 'n sekel krom gebuig
- 'n Manspersoon wat vol selfvertroue is en ook nog 'n goeie liggaamsbou gewoonlik het