sif
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| sif | siwwe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| siffie | siffies |
- Toestel met klein gaatjies waarmee growwe van fyn deeltjies geskei word.
- Skud die meel deur die sif.
| Vertalings: sif | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | sif |
| Verlede Tyd | ek | het gesif |
- Deur 'n sif laat loop/val.
- Skei die beter dinge van wat minder goed is.
- Sif die meel voor jy dit gebruik.
- Ná die sluitingsdatum sif die paneel deur die aansoeke.
| Vertalings: sif | |||
|---|---|---|---|