Gaan na inhoud

sinchronisiteit

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  sinchronisiteit    sinchronisiteite  
sin•chro•ni•si•teit
(filosofie) Die oënskynlik toevallige saamval van gebeurtenisse in tyd, wat nie oorsaaklik met mekaar verband hou nie maar tog ooglopend relevant is tot mekaar en dus wel van belang is omdat die gebeure betekenisvol is ten opsigte van mekaar. Deur Carl Jung voorgestel.
'n Sinchronisiteit is eweneens nie 'n projeksie nie, omdat daar 'n oorsaak vir projeksies gevind kan word, terwyl 'n sinchronisiteit nie 'n waarneembare oorsaak het

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: synchronicity(en)
Nederlands: synchroniciteit(nl) v