skaakmat
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
skaakmat |
- (skaak) In skaak en soortgelyke bordspelle, word daar gesê dat 'n speler in skaakmat is, wanneer hy in skaak is en na sy beurt steeds in skaak sal wees ongeag wat hy doen. Só 'n speler verloor dan die spel. Sien ook pat
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Tussenwerpsel |
---|
skaak |
- Word dikwels deur 'n skaakspeler gesê wanneer hy sy opponent in skaakmat sit.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor skaakmat.