skaar
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| skaar | skare |
- 'n Menigte mense.
- 'n Ploegskaar.
- Kerf in die snykant van iets.
- 'n Hele skaar mense was teenwoordig met die hoeksteenlegging en ingebruikneming, wat op dieselfde datum plaasgevind het.
- Die skaar breek die grond agter die trekker oop.
- Die lem het 'n skaar in.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | skaar |
| Verlede Tyd | ek | het geskaar |
- Opstel; rangskik; orden; saamkom; aansluit by.
- Die meerderheid skaar hulle toe agter 'n derde kandidaat.
- Hy het hom agter die opposisieleier geskaar.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|