Gaan na inhoud

skroot

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Skrootmetaal.
Enkelvoud Meervoud
  skroot    
Metaalafval in stukkies en snippers.
Die herwinning van aluminium uit skroot het 'n belangrike onderdeel van die aluminium-nywerheid geword.

    Vertalings

  Vertalings:    skroot
Engels: scrap(en)
Nederlands: schroot(nl)