Gaan na inhoud

skuif

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  skuif 
Verlede Tyd  ek   het geskuif        
Na 'n ander plek beweeg.
Elke skaakstuk word op sy eie manier geskuif.
Skuif eerder die bladsy na 'n beter naam (op Wikipedia).

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: move(en)
Nederlands: schuiven(nl)
Enkelvoud Meervoud
  skuif     skuiwe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  skuifie     skuifies  
Van posisie of plek verander.
In skaak moet jy mooi oor jou volgende skuif dink.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: move(en)
Nederlands: schuif?(nl)