skuld
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| skuld | skulde |
- Geldelike verpligting; 'n bedrag geld wat nog nie betaal is nie.
- Fout; sonde; 'n verantwoordelikheid wat aan iemand vir 'n laakbare gebeurtenis of toestand toegeskryf word.
- Die man is swaar in die skuld. Die handelaar loop altyd die risiko dat skulde nooit vereffen sal word nie.
- Hy kry die skuld vir die besigheid se ondergang. Dis jou skuld wat die water uitgeloop het.
| Vertalings: Geldelike verpligting | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: Fout; sonde. | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | skuld |
| Verlede Tyd | ek | het geskuld |
- Iets skuldig wees; wat jy aan 'n persoon moet terugbetaal.
- Ek skuld jou nog 'n ete.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|