skulp
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
skulp | skulpe |
- (biologie) Beskermende harde bedekking van 'n weekdier soos 'n slak of 'n oester.
- Dit is laagwater en die strand lê vol skulpe, seewiere en seediertjies.[1]
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- ↑ Waterprins Serena Steyn LAPA Uitgewers , 2012, ISBN 0799355526, ISBN 9780799355529