slangetjie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| slang | slange |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| slangetjie | slangetjies |
- slan•ge•tjie
- Verkleinwoord van slang. 'n Klein slang.
- Vis endemies aan Suid-Afrika
Halidesmus scapularis
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor slangetjie.