snoepie
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| snoepie | snoepies |
- Winkel wat lekkergoed, koeldrank en ander lekkernye of voedselitems verkoop, soos sjokolade, roomys, skyfies, worsbroodjies, pasteie, ens.
- Die hoofdoel van die snoepie is om 'n diens aan leerders en ouers te bied, maar kan ook help om skoolfondse aan te vul.
| Vertalings: snoepie | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor snoepie.