span
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| span | spanne |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| spannetjie | spannetjies |
- Groep mense of diere wat saam aan iets werk of deelneem.
- Ons span het die toutrekkompetisie gewen.
- Daar is 15 spelers in 'n rugbyspan.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | span |
| Verlede Tyd | ek | het gespan |
- Iets oop-, oor- of styftrek.
- Hierdie hemp span oor my maag.
- Span die net oor die swembad.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|